Op en WakkerOp en Wakker

Waarom wil ongelowiges, gelowiges 'bekeer'?

View descriptionShare
In 'n onlangse artikel deur die redakteur van die aanlynpublikasie, Binne+Land, Anneliese Burgess, sê sy sy verstaan nie die drang by ongelowige mense, veral voormalige gelowiges, om gelowige mense te probeer bekeer na ongelowigheid nie. Die afgelope paar weke woed daar gereeld debatte in koerantartikels en briewe tussen gelowiges en mense wat nie glo nie. Ons praat hieroor met Anneliese en welkom en met professor Johann Rossouw, hoof van filosofie aan die Universiteit van die Vrystaat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,663 clip(s)