Op en WakkerOp en Wakker

Begroting verloop aansienlik beter as verlede jaar

View descriptionShare
Verlede jaar se begrotingsproses is in chaos gedompel nadat die DA- en die VF Plus-lede van die Regering van Nasionale Eenheid geweier het om die begroting te steun weens die voorgestelde verhoging in BTW. Dit was die eerste keer in die geskiedenis dat 'n begroting nie goedgekeur kon word nie. Dis uiteindelik in Mei goedgekeur. Een van die groot dorings in minister Enoch Godongwana se vlees verlede jaar, was die DA-woordvoerder oor finansies, dr. Mark Burke. Mark, en die oud-LP en leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder, sluit by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,663 clip(s)