Op en WakkerOp en Wakker

Tyd vir Ramaphosa om sy tasse te pak - Moeletsi Mbeki

View descriptionShare
“My broer, dis tyd om jou tasse te pak.” Dit is die woorde van die bekende politieke ekonoom, Moeletsi Mbeki, aan pres. Cyril Ramaphosa. Mbeki reken die “ou garde” het hulle kans gehad, en bewys dat hulle nie in staat is om die land se ekonomie te bestuur nie. Volgens Mbeki is dit nou tyd dat ’n nuwe generasie leiers oorneem - leiers wat werklik weet hoe om werkloosheid, armoede en groeiende ongelykheid aan te pak. Ons praat hieroor met prof. Erwin Schwella, ’n politieke ontleder en emeritusprofessor aan Tilburg Universiteit in Nederland.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,727 clip(s)