Op en WakkerOp en Wakker

Minister draf Twee Oseane Ultramarathon

View descriptionShare
Die Wes-Kaapse Minister van Kultuur en Sport, Ricardo MacKenzie, gaan die naweek sy tekkies aantrek en die 56 kilometer van die 56ste Twee Oseane Ultramarathon kafdraf. Dit sal die eerste keer wees wat hy dié bielie van 'n afstand aandurf. Die Twee Oseane-marathon is een van die gewildste marathonne in die wêreld met tot 30 000 atlete wat aan die ultra- en halfmarathon deelneem.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,913 clip(s)