Op en WakkerOp en Wakker

Dave Pepler oor reuke en sy jongste boek

View descriptionShare
Dave Pepler is nie net wel ter tale en een van ons voorste ekoloë nie, hy het ook 'n goed ontwikkelde neus en reukpalet. Daar is al berig dat Dave meer as 'n duisend bottels parfuum in sy versameling het. Dave se jongste boek, SMELT, het pas verskyn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,913 clip(s)