Op en WakkerOp en Wakker

THE OFFICE nou ook in Afrikaans

View descriptionShare
"Whenever I'm about to do something, I think, 'Would an idiot do that?' and if they would, I do not do that thing." Dis maar een van die honderde bekende aanhalings, wat gereeld deur aanhangers aangehaal word, uit die TV-reeks, THE OFFICE. Vir meer as 20 jaar al, in 14 tale, vermaak dié reeks mense wêreldwyd, en het dit 'n soort kultusaanhang. Die gewilde reeks se Afrikaanse weergawe, DIE KANTOOR, begin binnekort op Showmax. Die skrywer en regisseur is die Bennie Fourie. Schalk Bezuidenhout het Bennie bygestaan met die skryf van die draaiboek. Schalk vertolk ook die rol van Tjaart.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,390 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,391 clip(s)