Op en WakkerOp en Wakker

Historiese Almanak 4 Maart 2026

View descriptionShare
Albe Grobbelaar blaai die geskiedenisboeke terug tot by president M.T. Steyn se inhuldiging in 1896. Daar word ook gekyk na die loopbaan van die beroemde Suid-Afrikaanse argitek, Gerard Moerdijk. Om die driemanskap te voltooi, maak Mama Afrika, Miriam Makeba, ook ’n draai.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,699 clip(s)