Op en WakkerOp en Wakker

DA-reklameborde sit waterkrisis in kollig

View descriptionShare
Gauteng se waterkrisis het ’n nuwe simboliese uitbeelding gekry: DA-reklameborde wat glo wys hoe ver premier Panyaza Lesufi van die man op die straat verwyder is. Dit volg nadat hy onlangs te kenne gegee het dat hy weens watertekorte by hotelle moet gaan stort – ’n uitspraak wat baie mense vies gemaak het. Die waterkrisis raak daagliks miljoene inwoners, en baie sien dit as ’n toets van die regering se vermoë om basiese dienste te lewer. Ons praat met Cilliers Brink, DA-raadslid en burgemeesterskandidaat vir die Tshwane-metroraad.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,699 clip(s)