Op en WakkerOp en Wakker

Te veel ministers, te min geld

View descriptionShare
Suid-Afrika se oorgroot kabinet en uitspattige staatsbesteding dreig om die land oor die finansiële afgrond te stoot. Byna ‘n derde van die bruto binnelandse produk is reeds in die openbare sektor vasgevang, en staatskuld kan teen 2026 meer as 8o% van die BBP bereik. Hervorming van departemente, konsolidasie van oortollige ministeries en streng begrotingsbeperkings is noodsaaklik om die land se ekonomie reg te ruk, sê dr. Morné Malan, ’n senior navorser van die Vryemarkstigting.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,845 clip(s)