Die Universiteit van Johannesburg het die oud-Bokkaptein, Francois Pienaar, vereer met 'n eredoktorsgraad. "Sy leierskap is gegrond in diensbaarheid," het professor Bettine van Vuuren op die gradeplegtigheid gesê. Ons is bevoorreg om met dr. Francois te praat.