Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,053 clip(s)
Loading playlist
Leon van Nierop en Charlize Theron neem ons op ’n avontuur waar hulle nie net gevaarlike berge trotseer nie, maar ook onverwags saam die dieptes van die water aanpak.