Op en WakkerOp en Wakker

Sjaka Zulu: Monster of mite? Die waarheid agter die tiran-storie

View descriptionShare
 
Elke nou en dan kom daar op sosiale media iets verby wat Sjaka Zulu uitbeeld as ’n bloeddorstige tiran – ’n soort historiese monster sonder konteks of kompleksiteit. Maar is dit feit of fiksie? Ons maak maalvleis van mites en fopnuus. Ons fokus op die Zoeloe-koning wat meer as twee eeue later skynbaar steeds tussen geskiedenis en mite vasgevang bly, saam met Gert van der Westhuizen, politieke redakteur van Netwerk24.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,053 clip(s)