Op en WakkerOp en Wakker

Spanning oor immigrante in Wes-Kaap

View descriptionShare
 
Landwyd, maar veral in die Wes-Kaap, neem spanning oor immigrante merkbaar toe. Van ’n skool in Kraaifontein waar 700 leerlinge verlede week amok gesaai het, tot vreedsame betogings in dele van die Overberg. Oral duik dieselfde vraag op: Wat dryf die toenemende onrus oor buitelanders in gemeenskappe? En kry immigrante nie dalk verkeerdelik die skuld vir werkloosheid en ongelykheid nie? Ons praat met prof. Amanda Gouws, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit Stellenbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,236 clip(s)