Op en WakkerOp en Wakker

Historiese Almanak: Bertha Solomon

View descriptionShare
 
1 Junie 2026: Albé Grobbelaar praat oor Bertha Solomon, een van Suid-Afrika se grootse vegters vir vroueregte. Sy het byna drie dekades lank geveg dat die onderdrukkende Wet op Huwelike verander moes word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,236 clip(s)