Op en WakkerOp en Wakker

Bruin, modderige drinkwater laat Clanwilliam se inwoners bekommerd

View descriptionShare
 
Inwoners van Clanwilliam en ander gebiede in die Cederberg-munisipaliteit wend hulle tot sosiale media om foto’s en video’s te deel van die bruin en soms modderige water wat by hulle krane uitkom. Die munisipaliteit skryf die verkleuring toe aan sediment ná die onlangse vloede. Die water is glo getoets en daar is geen tekens van E. coli of ander gevaarlike kontaminasie nie. Ons praat met Azrial Scheepers, die uitvoerende burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,236 clip(s)