Op en WakkerOp en Wakker

Sokker Wêreldbeker op RSG

View descriptionShare
 
Die Wêreldbeker-sokkertoernooi skop vanaand af met 'n wedstryd tussen Suid-Afrika en een van die gasheerlande, Meksiko. RSG sal van die wedstryde uitsaai en dit sal, soos vanaand, van tyd tot tyd die normale programskedule beïnvloed. RSG het ook iemand in Meksiko. Om ons alles te vertel oor die wêreldbeker, sluit RSG se sportkoördineerder, Pieter van der Berg, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,309 clip(s)