Op en WakkerOp en Wakker

Kinderboek gids vir skermslim-kinders

View descriptionShare
 
Net so min as 'n kind gekeer kan word om foute te maak, so min kan 'n kind deesdae van tegnologie en die internet weggehou word. 'n Mens moet eerder 'n kind help om die voordele hiervan te optimaliseer, en die gevare te navigeer. Bemagtig dus jou kind met inligting. Dit is wat SKERMSLIM: ’N GIDS VIR VEILIG SPEEL IN DIE DIGITALE RUIMTE is. Dié boek deur Estée Cockroft het pas verskyn, en is 'n gids vir amper-tieners.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,309 clip(s)