Op en WakkerOp en Wakker

Argief: Van Wyk Louw oor kommunisme en oop gemeenskap

View descriptionShare
 
Ons kyk terug na die lewe en werk van N.P. van Wyk Louw op die herdenking van sy 120ste geboortedag. Hy was een van Suid-Afrika se grootste digters en denkers, en sy werk beïnvloed steeds die Afrikaanse samelewing. In 1963 het Van Wyk Louw 'n reeks praatjies op die destydse Afrikaanse Diens van die SAUK aangebied. Een hiervan was oor kommunisme, demokrasie en die oop gemeenskap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,309 clip(s)