Op en WakkerOp en Wakker

SAUK herdenk vandag 75 jaar van nuus

View descriptionShare
Vandag herdenk die SAUK 75 jaar van nuus. Op 17 Julie 1950 is die eerste nuusbulletin op die radiosenders van die SAUK uitgesaai. Jan Crafford was die nuusleser wat die eerste bulletin op die destydse Afrikaanse radiodiens gelees het. Die volledige bulletin was byna 15 minute lank, sonder klankgrepe of stemverslae. Helena van Vuuren, kopieredakteur van SABC Nuus en verantwoordelik vir die Afrikaanse lessenaar, sluit by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,771 clip(s)