Op en WakkerOp en Wakker

Die Rhino Jive: Die ritme agter LIV Gholf in Suid-Afrika

View descriptionShare
Die LIV Gholf-toernooi begin Donderdag in Suid-Afrika. Hoewel die land R170 miljoen bestee om dit aan te bied, sal dit na verwagting meer as R800 miljoen tot die plaaslike ekonomie bydra. En terwyl mense van oor die wêreld heen op Steyn City in Midrand begin toesak, is daar ’n liedjie wat die gees bring. Die “Rhino Jive”, die amptelike temalied van die Suid-Afrikaanse LIV-span, nooi mense om saam te sing, te dans en die energie van die toernooi te beleef. Ons gesels met André Calitz, die eienaar van Blixem Connect.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,771 clip(s)