Op en WakkerOp en Wakker

SA se oneweredige belastinglas

View descriptionShare
Byna 700 Dollar-miljoêners het die afgelope jaar Suid-Afrika verlaat. En volgens die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ongeveer 6 000 ander belastingbetalers die afgelope jaar fisiek en of finansieel ge-emigreer. Hoewel hierdie 6 000 net minder as ‘n miljard rand aan belasting betaal, meen kenners dis ‘n kommerwekkende tendens. Sowat 7,4 miljoen uit meer as 40 miljoen volwasse Suid-Afrikaners betaal belasting. Boonop betaal 20% belastingbetalers sowat 90% van die totale inkomstebelasting wat deur Jan Taks ingevorder word. Om met ons hieroor te praat, sluit dr. Albertus Marais, ‘n belastingkenner van AJM Tax by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)