Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,801 clip(s)
Loading playlist
RSG maak van 1 April af plek vir méér musiek, nuwe reekse en ’n fees van wendramas. Al die ou gunstelinge bly, maar daar kom ook vars klanke, boeiende verhale en inspirerende insigte by. Die resultaat is ’n dinamiese spyskaart wat beloof om luisteraars elke dag te verras en bederf. Ons kry al die inlgting by Louise Jooste en Kobus Burger, onderskeidelik die sakebestuurder en programbestuurder by RSG.