Op en WakkerOp en Wakker

Staat sê genoeg brandstof, maar vulstasies staan droog

View descriptionShare
Die VF Plus sê die prentjie wat die departement van minerale- en petroleumhulpbronne oor brandstof-beskikbaarheid voorhou, strook nie met die werklikheid by vulstasies nie. Terwyl die staat volhou daar is voldoende brandstof, wys briewe van verskaffers en plasings van droë vulstasies ’n ander prentjie. Onafhanklike handelaars sukkel glo reeds om voorraad te kry en vra: waar is die brandstof, en waarom verskil verklarings van die praktyk? Ons praat met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en die party se hoofwoordvoerder oor minerale- en petroleumhulpbronne.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,801 clip(s)