Op en WakkerOp en Wakker

Richard van der Westhuizen vier 45 jaar in vermaakbedryf

View descriptionShare
Richard van der Westhuizen se stem en gesig is seker van die bekendste en geliefdes in Suid-Afrikaanse huishoudings. Wie sal ooit Ballade vir 'n enkeling vergeet? Of Richard en Lochner se Tussen Treine? Jy hoor Richard se stem ook gereeld op RSG in Radioteater, middagvervolgverhale, en wanneer hy kinderstories voorlees. Richard vier vanjaar 45 jaar, eintlik byna 46 jaar, in die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse vermaakbedryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,771 clip(s)