Op en WakkerOp en Wakker

Reserwebank kyk na voortbestaan van uitleenkoers

View descriptionShare
Die Reserwebank het bekendgemaak dat die prima uitleenkoers hersien word, maar nie 'n tydraamwerk verskaf nie. Die prima uitleenkoers word deur banke gebruik om te bepaal teen watter rentekoers geld aan verbruikers geleen word. Sedert 2001 is die uitleenkoers 350 basispunte. Ontleders is verdeeld hieroor, met sommige wat meen dis 'n goeie ding, en ander wat meen dit kan 'n verhoging in inflasie meebring. Ons praat hieroor met Dawie Roodt van die Efficient-groep, wat jare lank by die Reserwebank gewerk het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,384 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,391 clip(s)