Op en WakkerOp en Wakker

Renske Jacobs sluit by Op en wakker-span aan

View descriptionShare
Ons ateljeegas is ons kollega Renske Jacobs wat na 18 jaar haar Donderdagaandskof op RSG vaarwel roep. Van Maandag 3 April 2023 af word Renske die mede-aanbieder van Op en Wakker saam met Gustav Greyling en Blaine Jones. Sue Pyler-Slabbert groet die span en verwelkom Renske om die ontbyttafel. Luister ook na 'n jong Renske uit die SAUK-klankargief en hoor haar reaksie wanneer sy haar pa, Roelf Jacobs, se stem hoor as Otterjasie op Siembamba in 1978. Ons verwelkom Renske by die span al voel sy eintlik reeds soos deel van die familie en, nes haar pa, iemand wat reeds diep spore getrap het by die SAUK.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,777 clip(s)