Op en WakkerOp en Wakker

Oupa (76) en kleinseun (11) saam in familieorkes

View descriptionShare
Die Papier Family Band van Maasdorp in die Franschhoekvallei kom al geslagte aan. Dié troebadoers van die wynland, se grootste beloning is om mense gelukkig te sien wanneer die orkes musiek maak. Ons gesels met oupa Frank Papier en sy kleinseun, Graigan Papier-Mentoor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)