Met Suid-Afrika se verwoestende misdaadprobleem is een van die gewilde maniere om misdaad te probeer bekamp, kringtelevisiekameras. Honderde duisende van hierdie kameras is op straathoeke en huise geïnstalleer Nou het die Johannesburg-metroraad nuwe verordeninge goedgekeur wat die impak van hierdie kameras moontlik dramaties kan beperk. Ons praat hieroor met advokaat Francois Botes.