Op en WakkerOp en Wakker

NG Kerk hou Algemene Sinodesitting

View descriptionShare
 
Die NG Kerk vaar die afgelope paar jaar deur stuimige waters. Eers was daar die storm oor die Belydenis van Belhar, wat nog nie heeltemal gaan lê het nie. En toe die kwessie, wat steeds verdeeldheid veroorsaak, van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag. Die NG Kerk hou eersdaags sy 18e Algemene Sinodesitting in Kemptonpark, ses dekades nadat die Algemense Sinode tot stand gekom het. Ons praat hieroor met dr. Nioma Venter, ondervoorsitter van die NG Kerk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,920 clip(s)