Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bied vanaand sy die 55ste Hertzog-gedenklesing in Pretoria aan. Die lesing handel oor water en klimaatsverandering in Suid-Afrika oor eeue heen. Professor Johann Tempelhoff, verbonde aan die Noordwes-Universiteit sal die lesing lewer.



