Die skrywer, digter en rubriekskrywer, Lynthia Julius is op Springbok gebore en het in Kimberley groot geword. Sy het onlangs gehoor sy is die ontvanger van die gesogte Jan Rabie-Marjorie Wallace-beurs vir 2024. Lynthia woon deesdae in Bloemfontein en ons gesels vanoggend met haar.

StroomAf 2 Oktober 2026
03:49

Flydubai-voorval: Wanneer fopnuus vinniger as die feite vlieg
05:02

Historiese Almanak: Franciskus van Assisi
03:22