Wilbur Smith se Irma Stern-skildery onder die hamer

 
Van Suid-Afrika se grootste kunstenaars, soos Irma Stern, Maggie Laubser, Pierneef, Alexis Preller en Erik Laubscher, kom môreaand op 'n veiling van Strauss & Co. onder die hamer. Een van Stern se skilderye uit die tydperk toe sy in die destydse Kongo gereis het, kom uit die versameling van die wêreldbekende skrywer, wyle Wilbur Smith. Ons praat hieroor met Wilhelm van Rensburg van Strauss & Co.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links