In die kollig 2 – 16 November 2026

 
Die Suid-Koreaanse groep, BTS, het behoorlik koning gekraai by vanjaar se Nickelodeon Kids' Choice Awards. Die groep het die toekenning vir gunsteling-musiekgroep gewen. Hullr album, ARIRANG, as gunsteling-album aangewys.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links