Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Piet Croucamp

View descriptionShare
Vir jare lank al is hy een van dié bekendste politieke ontleders in Suid-Afrika. Tydens en na afloop van die onlangse verkiesing was hy weer van die bekendste stemme op radio en gesigte op TV. Die soms kwasterige professor Piet Croucamp van die Noordwes-Universiteit, het land en sand in sy huis wat oorloop van boeke, met Pieter Steyn gesels oor Helen Zille, Halleluja-liedere en Land Rovers.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,588 clip(s)