Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Karlien van Jaarsveld

View descriptionShare
In haar jonger jare het Karlien van Jaarsveld, in haar eie woorde, baie wild en onverantwoordelik tekere gegaan. Deesdae is dié Afrikaanse sangsensasie 'n gelowige wat studies van die Bybel maak. Die lewe het Karlien gebreidel – ’n miskraam, ’n mislukte huwelik en haar dogtertjie se ernstige siekte. Karlien se boek, Riviere in die wildernis, het onlangs verskyn. Sy het land en sand met Pieter Steyn gesels oor haar lewenspad.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)