Op en WakkerOp en Wakker

Henriëtta Gryffenberg terug op die kassie

View descriptionShare
Na 'n rukkie se afwesigheid voor die kamera, sal ons een van die dae weer vir Henriëtta Gryffenberg op ons TV-skerms sien. Sy vertolk die rol van Anita Fourie in die nuwe komediereeks, Mevrou Fourie & kie, wat aanstaande maand op kykNET begin. Henriëtta was ook die draaiboekskrywer van die rolprent, Die dekonstruksie van Retta Blom, wat bekroon is op 'n Belgiese rolprentfees as die beste internasionale rolprent.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)