Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Edwin Cameron

View descriptionShare

Land en Sand

Elke week gesels Pieter Steyn land en sand met planmakers, bekendes en berugtes. Dis 'n in-diepte, maar informele gesprek sonder enige heilige koeie o 
79 clip(s)
Loading playlist
Hy is nie bang om op te tree waar daar onreg en onregverdigheid plaasvind nie. Die voormalige Konstitusionele hof-regter, Edwin Cameron, was eers 'n menseregte-advokaat, voor hy aangestel is as regter. Deesdae is hy die inspekterende regter vir tronke. Hy het land en sand by sy huis in Joghannesburg met Pieter Steyn gesels oor sy grootworddae in 'n kinderhuis, sy pa wat in die tronk was, van sy groot hofsake, die stigma aan gay-wees, hoe hy al byna 40 jaar met Vigs lewe, hoekom Thabo Mbeki Vigs aan ras gelyk gestel het, en oor die Wilgenhof-drama op Stellenbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,318 clip(s)

  2. Land en Sand

    79 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,318 clip(s)