Op en WakkerOp en Wakker

Druip of deur druk?

View descriptionShare
Is dit regtig ’n terugslag as jou kind in grade 1 of 4 druip? Of kan dit, teen alle verwagtinge in, ’n akademiese hupstoot wees? Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch wys dat leerders wat die vroeë grade herhaal, later beduidend beter vaar, veral in hulle huistaal. Maar teen watter koste, en is herhaling werklik die beste oplossing vir ’n onderwysstelsel wat reeds onder druk is? Ons praat hieroor met dr. Heleen Hofmeyr, ’n senior navorser verbonde aan Maties.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,318 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,318 clip(s)