Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Antjie Krog

View descriptionShare
"Ek bêre al ons briewe. Jy kan eendag soos Audrey Blignault se dogter ons twee s'n bymekaarsit vir 'n geplunderde boek. Aanvanklik het ek soms gewonder of my skielike oplewing in die letterkunde aan jou te danke is, maar toe ek soveel Dot Serfonteinismes in jou werk begin raaksien en verskeie familiedrogbeelde, toe dink ek, nee maar reg, so maak ons mekaar." Só skryf die skrywer Dot Serfontein in 'n brief aan haar skrywer-dogter, Antjie Krog, in Antjie se jongste boek, Binnerym van bloed, 'n outobiografiese roman. Die boek handel oor Dot en Antjie se verhouding - albei formidabele skrywers - wat nie altyd om dieselfde vuur gesit het nie. Antjie het land en sand met Pieter Steyn gesels oor die boek, grond, trauma oor generasies heen, en waaroor sy spyt is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)