Op en WakkerOp en Wakker

Wêreld Parkinsonsdag: Dans is goed vir lyers

View descriptionShare
Wat het Michael J. Fox, Ozzy Osborne, Neil Diamond, Linda Ronstadt, Freek Robinson en Tim du Plessis gemeen? Almal het in die openbaar erken hulle ly aan Parkinson se siekte. Môre is Wêreld Parkinsonsdag. Dis 'n siektetoestand wat nie by almal tot dieselfde simptome ly nie. Ons praat hieroor met dr. Riaan van Coller, 'n neuroloog van Pretoria wat onder meer in Parkinson se siekte spesialiseer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,925 clip(s)