Op en WakkerOp en Wakker

Koormusiek bring derduisende kinders byeen oor byna 50 jaar

View descriptionShare
 
Oor byna 50 jaar al, het die ATKV Applous-kompetisie deur koormusiek, honderdeduisende kinders byeen gebring om saam, 'n byna magiese ervaring te hê. Die 49ste Applous-koorkompetisie is pas afgehandel met vier gala-aande wat in die Kaapstadse stadsaal gehou is. Die wenkoor in die prestige-afdeling vir gemengde kore is die DF Akademie van Belville. Ons gesels met die koorleier van DF Akademie, Jade Paige, en met die organiseerder van ATKV-Applous, Corneli Quinn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,651 clip(s)