Op en WakkerOp en Wakker

Kinders leer speel-speel om te kodeer

View descriptionShare
 
Mandeladag word Saterdag gevier, maar daar is reeds groot opwinding oor die afskop van een van die grootste Mandeladag-inisiatiewe op die vasteland. Duisende kinders gaan deur speletjies en praktiese uitdagings leer hoe om soos programmeerders te dink, en kreatief probleme op te los. Coding 4 Africa bou voort op die sukses van Coding 4 Mandela. Ons praat met prof. Jean Greyling, stigter van Tangible en hoof van die department rekenaarwetenskappe by Nelson Mandela-universiteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,521 clip(s)