Op en WakkerOp en Wakker

Historiese Almanak: Vierduisend kilometer oor die Atlantiese Oseaan

View descriptionShare
 
15 Julie 2026: Albé Grobbelaar praat oor ’n mediese student, wat in 1952 die onmoontlike vermag het deur in ’n viermeterlange bootjie sonder enige kos of water oor ’n tydperk van 65 dae ’n afstand van meer as 4 000 kilometer oor die Atlantiese Oseaan af te lê.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,521 clip(s)