Op en WakkerOp en Wakker

Janie du Plessis keer terug na TV

View descriptionShare
Sy was jare lank 'n bekende op die kassie en op tydskrifvoorblaaie. Ná 'n paar jaar se afwesigheid, keer Janie du Plessis terug, en sal saans weer in mense se huise kuier as die nuwe aanbieder van IN DIE SOP.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,727 clip(s)