Op en WakkerOp en Wakker

Is kunsmatige intelligensie gewens in skole?

View descriptionShare
Daar is die afgelope tyd 'n groot debat oor die toelaatbaarheid van kunsmatige intelligensie, of KI, in skole, wat leerlinge en onderwysers betref. Talle meen KI is hier om te bly, en moet gebruik word. Ander sê die gebruik daarvan is nie gewens nie omdat dit nie die individue se eie werk is nie. Ons praat hieroor met Riaan van der Bergh, adjunk-bestuurshoof van die beheerliggaamorganisasie, FEDSAS.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,663 clip(s)