Op en WakkerOp en Wakker

Ingrid Jonker-dokumente terug in SA

View descriptionShare
Dokumente van die digter, Ingrid Jonker, wat jare lank in Nederland gehou is, het vroeër vandeesmaand uiteindelik in Suid-Afrika aangekom. Jonker, 'n sestigerdigter, se dokumente was by die Literatuurmuseum in De Haag bewaar. Die proses om dit terug in Suid-Afrika te kry, het oor 'n paar jaar gestrek. Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) was instrumenteel om die dokumente na Suid-Afrika te bring. Ons praat hieroor met Eureka Barnard, bestuurshoof van SASNEV.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,727 clip(s)