Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe hoof by Kaapstad Filharmoniese Orkes

View descriptionShare
Hy het New York en die Carnegie-saal verruil vir Kaapstad en die Kaapstad Filharmoniese Orkes. Adriaan Fuchs is onlangs aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van dié orkes, nadat die vorige hoof, Louis Heyneman, die leisels ná 25 jaar neergelê het. Adriaan is uit 169 aansoeke vir die KFO-pos gekies.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,727 clip(s)