Die internasionale rolprent, Creation of the Gods II: Demon Force, kan nou by NuMetro-teaters landwyd gesien word. Sosiale media gons oor dié fliek. Ons het met een van die film se vervaardigers, Bruce Lee, gesels.

Carmen Niehaus kook weer op die kassie
13:15

40 jaar later: NG-kerk verwerp apartheid
09:21

Historiese Almanak 23 Maart 2026
02:55