Op en WakkerOp en Wakker

In die kollig 2 – 22 Januarie 2026

View descriptionShare

Kunsmatige intelligensie het kreatiwiteit laat bot en bloei, maar dit het ook bedrieërs in staat gestel om nuwe moontlikhede te ontsluit. Video's van beroemdes wat deur KI geskep is, kom nou meer algemeen voor. Die komediant, Schalk Bezuidenhout, sê dat hy sukkel om te onderskei tussen wat werklik en wat vals is.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,445 clip(s)