Op en WakkerOp en Wakker

Raap en skraap vir skoolfondse: Plattelandse skole sukkel steeds

View descriptionShare
Plattelandse skole moet dikwels nog raap en skraap om geld bymekaar te kry, en die uitdagings wat hulle in die gesig staar, loop diep in gemeenskappe se psige. Van bakhand staan tot die sopkombuis-sindroom, Kaapse Forum vra of daar nie nuwe en kreatiewe maniere is om geld volhoubaar te genereer nie. Suid-Afrika het meer as 11 000 plattelandse skole, waarvan die meeste nog sukkel met gebrekkige infrastruktuur, basiese hulpbronne en ondersteuning. Ons praat hieroor met Heindrich Wyngaard, uitvoerende voorsitter van Kaapse Forum.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,443 clip(s)